Job 27:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 As sy kinders baie word, is dit vir ’n swaard;+En sy nakomelinge sal nie genoeg voedsel hê nie. Psalm 55:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Maar u, o God, sal hulle in die diepste kuil laat afdaal.+Wat manne van bloedskuld en bedrog betref, hulle sal hulle dae nie tot op die helfte bring nie.+Maar wat my betref, ek sal op u vertrou.+ 2 Petrus 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 dan weet Jehovah hoe om mense van godvrugtige toegewydheid uit beproewing te verlos,+ maar om onregverdige mense te bewaar vir die dag van die oordeel om uitgeroei te word,+
23 Maar u, o God, sal hulle in die diepste kuil laat afdaal.+Wat manne van bloedskuld en bedrog betref, hulle sal hulle dae nie tot op die helfte bring nie.+Maar wat my betref, ek sal op u vertrou.+
9 dan weet Jehovah hoe om mense van godvrugtige toegewydheid uit beproewing te verlos,+ maar om onregverdige mense te bewaar vir die dag van die oordeel om uitgeroei te word,+