1 Samuel 24:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En Jehovah sal regter word, en hy sal tussen my en u oordeel, en hy sal sien en hy sal vir my die regsaak voer+ en aan my reg verskaf om my uit u hand te bevry.” Psalm 35:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Verdedig tog my regsaak, o Jehovah, teen my teenstanders;+Voer oorlog teen dié wat teen my oorlog voer.+ Spreuke 22:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Want Jehovah sal hulle saak bepleit,+ en hy sal dié wat hulle beroof, beslis van siel beroof.+
15 En Jehovah sal regter word, en hy sal tussen my en u oordeel, en hy sal sien en hy sal vir my die regsaak voer+ en aan my reg verskaf om my uit u hand te bevry.”
35 Verdedig tog my regsaak, o Jehovah, teen my teenstanders;+Voer oorlog teen dié wat teen my oorlog voer.+