Psalm 40:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Laat dié wat my siel soek om dit weg te vee,+Saam beskaamd staan en verleë wees.+Laat dié wat in my rampspoed behae skep, agteruitwyk en verneder word.+ Psalm 132:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Sy vyande sal ek met skaamte beklee;+Maar op hom sal sy kroon+ floreer.”+
14 Laat dié wat my siel soek om dit weg te vee,+Saam beskaamd staan en verleë wees.+Laat dié wat in my rampspoed behae skep, agteruitwyk en verneder word.+