Psalm 31:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 O Jehovah, laat my nie beskaamd staan nie, want ek het u aangeroep.+Laat die goddeloses beskaamd staan;+Laat hulle stilbly in Sjeool.+ Psalm 35:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Laat dié wat my siel soek, beskaamd staan en verneder word.+Laat dié wat rampspoed teen my beraam, agteruitwyk en verleë wees.+ Psalm 70:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Laat dié wat my siel soek, beskaamd staan en verleë wees.+Laat dié wat in my rampspoed behae skep, agteruitwyk en verneder word.+ Psalm 71:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Laat dié wat my siel teëstaan, beskaamd word, laat hulle aan hulle einde kom.+Laat dié wat rampspoed vir my soek, hulleself met smaad en vernedering bedek.+
17 O Jehovah, laat my nie beskaamd staan nie, want ek het u aangeroep.+Laat die goddeloses beskaamd staan;+Laat hulle stilbly in Sjeool.+
4 Laat dié wat my siel soek, beskaamd staan en verneder word.+Laat dié wat rampspoed teen my beraam, agteruitwyk en verleë wees.+
2 Laat dié wat my siel soek, beskaamd staan en verleë wees.+Laat dié wat in my rampspoed behae skep, agteruitwyk en verneder word.+
13 Laat dié wat my siel teëstaan, beskaamd word, laat hulle aan hulle einde kom.+Laat dié wat rampspoed vir my soek, hulleself met smaad en vernedering bedek.+