Psalm 35:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want sonder oorsaak het hulle hulle vangnetkuil vir my verberg;+Sonder oorsaak het hulle dit vir my siel gegrawe.+ Psalm 40:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hy het my ook uit ’n bruisende kuil opgetrek,+Uit die modder van die afsaksel.+Toe het hy my voete op ’n groot rots gestel;+Hy het my voetstappe stewig gevestig.+ Psalm 57:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 ’n Net het hulle vir my voetstappe berei;+My siel is neergeboë.+Hulle het ’n valkuil voor my gegrawe;Hulle het daarin geval.+ Sela. Jeremia 18:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Moet goed met kwaad vergeld word?+ Want hulle het ’n kuil vir my siel gegrawe.+ Onthou hoe ek voor u gestaan het om goed van hulle te praat, om u woede van hulle af te wend.+
7 Want sonder oorsaak het hulle hulle vangnetkuil vir my verberg;+Sonder oorsaak het hulle dit vir my siel gegrawe.+
2 Hy het my ook uit ’n bruisende kuil opgetrek,+Uit die modder van die afsaksel.+Toe het hy my voete op ’n groot rots gestel;+Hy het my voetstappe stewig gevestig.+
6 ’n Net het hulle vir my voetstappe berei;+My siel is neergeboë.+Hulle het ’n valkuil voor my gegrawe;Hulle het daarin geval.+ Sela.
20 Moet goed met kwaad vergeld word?+ Want hulle het ’n kuil vir my siel gegrawe.+ Onthou hoe ek voor u gestaan het om goed van hulle te praat, om u woede van hulle af te wend.+