Psalm 50:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hy roep na die hemel daar bo en na die aarde+Om oordeel aan sy volk te voltrek:+ Prediker 12:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Want die ware God sal elke soort werk oordeel met betrekking tot alles wat verborge is, of dit goed of sleg is.+
14 Want die ware God sal elke soort werk oordeel met betrekking tot alles wat verborge is, of dit goed of sleg is.+