Psalm 36:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Die woorde van oortreding is vir die goddelose in die binneste van sy hart;+Daar is geen vrees vir God voor sy oë nie.+ Sefanja 1:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “En in dié tyd sal ek Jerusalem sorgvuldig deursoek met lampe,+ en ek sal aandag skenk aan die manne wat op hulle afsaksel+ stol en wat in hulle hart sê: ‘Jehovah sal geen goed doen nie en hy sal geen kwaad doen nie.’+
36 Die woorde van oortreding is vir die goddelose in die binneste van sy hart;+Daar is geen vrees vir God voor sy oë nie.+
12 “En in dié tyd sal ek Jerusalem sorgvuldig deursoek met lampe,+ en ek sal aandag skenk aan die manne wat op hulle afsaksel+ stol en wat in hulle hart sê: ‘Jehovah sal geen goed doen nie en hy sal geen kwaad doen nie.’+