Psalm 16:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Daarom is my hart bly, en my heerlikheid is geneig om vreugdevol te wees.+Ook sal my vlees in veiligheid woon.+ Psalm 30:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Sodat my heerlikheid u met melodieë kan besing en nie stilbly nie.+O Jehovah, my God, tot onbepaalde tyd sal ek u prys.+
9 Daarom is my hart bly, en my heerlikheid is geneig om vreugdevol te wees.+Ook sal my vlees in veiligheid woon.+
12 Sodat my heerlikheid u met melodieë kan besing en nie stilbly nie.+O Jehovah, my God, tot onbepaalde tyd sal ek u prys.+