Psalm 96:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Maak onder die nasies sy heerlikheid bekend,+Onder al die volke sy wonderlike werke.+ Romeine 15:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 en sodat die nasies+ God weens sy barmhartigheid sou verheerlik.+ Net soos daar geskrywe staan: “Daarom sal ek u openlik onder die nasies erken, en u naam sal ek met melodieë besing.”+
9 en sodat die nasies+ God weens sy barmhartigheid sou verheerlik.+ Net soos daar geskrywe staan: “Daarom sal ek u openlik onder die nasies erken, en u naam sal ek met melodieë besing.”+