Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 60:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 60 “Staan op,+ o vrou, versprei lig,+ want jou lig het gekom+ en die heerlikheid van Jehovah het oor jou geskyn.+

  • Jesaja 66:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “En ek sal ’n teken onder hulle stel,+ en ek sal van dié wat ontkom het, na die nasies stuur,+ na Tarsis,+ Pul en Lud,+ wat die boog span, Tubal en Jawan,+ die afgeleë eilande,+ wat nie ’n berig oor my gehoor het of my heerlikheid gesien het nie;+ en hulle sal vir seker my heerlikheid onder die nasies verkondig.+

  • Matteus 28:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Gaan dus en maak dissipels+ van mense van al die nasies,+ en doop+ hulle in die naam van die Vader+ en van die Seun+ en van die heilige gees,+

  • 1 Petrus 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Maar julle is “’n uitverkore ras, ’n koninklike priesterdom, ’n heilige nasie,+ ’n volk vir spesiale besit,+ sodat julle die voortreflikhede alom bekend sou maak”+ van die een wat julle uit die duisternis tot in sy wonderbare lig geroep het.+

  • Openbaring 14:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En ek het ’n ander engel in die middel van die hemel+ sien vlieg, en hy het ewige goeie nuus+ gehad om as blye tyding bekend te maak aan dié wat op die aarde woon, en aan elke nasie en stam en taal en volk,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel