2 Samuel 8:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hy het garnisoene in Edom geplaas.+ In die hele Edom het hy garnisoene geplaas, en al die Edomiete het knegte van Dawid geword;+ en Jehovah het Dawid gered waar hy ook al gegaan het.+
14 En hy het garnisoene in Edom geplaas.+ In die hele Edom het hy garnisoene geplaas, en al die Edomiete het knegte van Dawid geword;+ en Jehovah het Dawid gered waar hy ook al gegaan het.+