Eksodus 14:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Toe het Moses vir die volk gesê: “Moenie bang wees nie.+ Staan vas en sien die redding van Jehovah, wat hy vandag vir julle sal bewerk.+ Want die Egiptenaars wat julle vandag sien, sal julle nie weer sien nie, nee, nooit weer nie.+ Psalm 34:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Die aangesig van Jehovah is teen dié wat doen wat sleg is,+Om die vermelding van hulle van die aarde af te sny.+
13 Toe het Moses vir die volk gesê: “Moenie bang wees nie.+ Staan vas en sien die redding van Jehovah, wat hy vandag vir julle sal bewerk.+ Want die Egiptenaars wat julle vandag sien, sal julle nie weer sien nie, nee, nooit weer nie.+
16 Die aangesig van Jehovah is teen dié wat doen wat sleg is,+Om die vermelding van hulle van die aarde af te sny.+