Deuteronomium 28:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Ook sal jou hemelruim wat bokant jou kop is, koper word, en die aarde wat onder jou is, yster.+ Psalm 107:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Vrugbare land in brak grond,+Weens die slegtheid van dié wat daarin woon.