10 Daarop het Lot sy oë opgeslaan en die hele Jordaandistrik+ gesien, dat die hele streek ryk aan water was, voordat Jehovah Sodom en Gomorʹra verwoes het, soos die tuin van Jehovah,+ soos Egipteland, tot by Soar.+
23 swael en sout+ en verbranding,+ sodat sy hele land nie besaai sal word en niks sal laat uitspruit nie en geen plante daarin sal opskiet nie, soos die verwoesting van Sodom en Gomorʹra,+ Adma+ en Seboʹjim,+ wat Jehovah in sy toorn en in sy gramskap verwoes het;+