Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En hy het gesê: “Gaan, en jy moet vir hierdie volk sê: ‘HOOR keer op keer, maar moenie verstaan nie; en sien keer op keer, maar moenie enige kennis verkry nie.’+

  • Johannes 12:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 “Hy het hulle oë verblind en hy het hulle hart verhard,+ sodat hulle nie met hulle oë sou sien en met hulle hart die gedagte sou verstaan en sou omdraai en ek hulle sou genees nie.”+

  • Handelinge 28:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 en gesê: ‘Gaan na hierdie volk toe en sê: “Wanneer julle hoor, sal julle hoor, maar hoegenaamd nie verstaan nie; en wanneer julle kyk, sal julle kyk, maar hoegenaamd nie sien nie.+

  • 2 Korintiërs 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar hulle verstandelike vermoëns is afgestomp.+ Want tot vandag toe bly dieselfde sluier onopgelig by die lees van die ou verbond,+ omdat dit deur middel van Christus weggedoen word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel