Psalm 17:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Van mense, deur u hand, o Jehovah,+Van mense van hierdie stelsel+ van dinge, wie se deel in hierdie lewe is+En wie se buik u met u verborge skat vul,+Wat versadig word met seuns+En wat vir hulle kinders opspaar wat hulle laat oorbly.+ Psalm 144:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Ons skure is vol en lewer verskillende soorte produkte,+Ons kleinvee vermeerder by duisende, tienduisendvoudig op ons strate,
14 Van mense, deur u hand, o Jehovah,+Van mense van hierdie stelsel+ van dinge, wie se deel in hierdie lewe is+En wie se buik u met u verborge skat vul,+Wat versadig word met seuns+En wat vir hulle kinders opspaar wat hulle laat oorbly.+
13 Ons skure is vol en lewer verskillende soorte produkte,+Ons kleinvee vermeerder by duisende, tienduisendvoudig op ons strate,