Eksodus 6:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Daarom, sê vir die kinders van Israel: ‘Ek is Jehovah, en ek sal julle beslis onder die las van die Egiptenaars uitlei en julle van hulle slawerny verlos,+ en ek sal julle inderdaad terugeis met ’n uitgestrekte arm en met groot strafgerigte.+ Deuteronomium 9:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Ook is hulle u volk en u persoonlike eiendom+ wat u met u groot krag en u uitgestrekte arm uitgelei het.’+
6 “Daarom, sê vir die kinders van Israel: ‘Ek is Jehovah, en ek sal julle beslis onder die las van die Egiptenaars uitlei en julle van hulle slawerny verlos,+ en ek sal julle inderdaad terugeis met ’n uitgestrekte arm en met groot strafgerigte.+
29 Ook is hulle u volk en u persoonlike eiendom+ wat u met u groot krag en u uitgestrekte arm uitgelei het.’+