Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 7:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En die Egiptenaars sal beslis weet dat ek Jehovah is wanneer ek my hand teen Egipte uitsteek,+ en ek sal inderdaad die kinders van Israel onder hulle uitlei.”+

  • Deuteronomium 26:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Uiteindelik het Jehovah ons met ’n sterk hand+ en ’n uitgestrekte arm+ en met groot vreeswekkendheid+ en met tekens en wonderwerke+ uit Egipte uitgelei.

  • 1 Kronieke 17:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En watter ander nasie op die aarde is soos u volk Israel,+ wat die ware God vir hom as ’n volk gaan verlos het,+ om aan u ’n naam van groot dade+ en vreesinboesemende dinge toe te ken deur nasies te verdryf+ voor u volk uit wat u uit Egipte verlos het?

  • Handelinge 13:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Die God van hierdie volk Israel het ons voorvaders uitgekies, en hy het die volk gedurende hulle vreemdelingskap in Egipteland verhef en hulle met ’n opgehefte arm daaruit gelei.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel