Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 9
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Deuteronomium 9:1

Kruisverwysings

  • +De 11:31; Jos 4:19
  • +De 4:38; 7:1; 11:23
  • +Nu 13:28

Deuteronomium 9:2

Kruisverwysings

  • +Nu 13:33; De 1:28; 2:21

Deuteronomium 9:3

Kruisverwysings

  • +De 1:30; 20:4; 31:3; Jos 3:11
  • +De 4:24; Na 1:6; Heb 12:29
  • +De 7:23; 20:16
  • +Eks 23:31; De 7:24

Deuteronomium 9:4

Kruisverwysings

  • +De 7:8; Ese 36:22
  • +Ge 15:16; De 12:31; 18:12

Deuteronomium 9:5

Kruisverwysings

  • +1Kn 8:46; Ps 51:5; Ro 3:23; 5:12; Tit 3:5
  • +Jer 17:9
  • +Le 18:25
  • +Ge 13:15; 17:8
  • +Ge 26:3
  • +Ge 28:13

Deuteronomium 9:6

Kruisverwysings

  • +Eks 34:9; Ps 78:8; Jes 48:4; Han 7:51

Deuteronomium 9:7

Kruisverwysings

  • +De 9:22; Ps 78:40; Heb 3:16
  • +Eks 17:2; Nu 11:4; 16:2; 25:2; De 31:27; 32:5; Ne 9:16

Deuteronomium 9:8

Kruisverwysings

  • +Eks 32:4, 10; Ps 106:19

Deuteronomium 9:9

Kruisverwysings

  • +Eks 24:12; 31:18; 32:16
  • +Eks 24:7; Ga 4:24
  • +Eks 24:18

Deuteronomium 9:10

Kruisverwysings

  • +Eks 31:18; Ps 8:3; Mt 12:28; Lu 11:20
  • +Eks 19:19; De 4:10, 12

Deuteronomium 9:11

Kruisverwysings

  • +Eks 31:18; De 4:13

Deuteronomium 9:12

Kruisverwysings

  • +Eks 32:7; De 4:16
  • +Eks 32:4

Deuteronomium 9:13

Kruisverwysings

  • +Eks 32:9

Deuteronomium 9:14

Kruisverwysings

  • +Eks 32:10
  • +De 7:24; Ps 9:5
  • +Nu 14:12

Deuteronomium 9:15

Kruisverwysings

  • +Eks 19:18; De 4:11
  • +Eks 32:15

Deuteronomium 9:16

Kruisverwysings

  • +Han 7:40
  • +Eks 20:3, 4; De 5:8; Han 7:41

Deuteronomium 9:17

Kruisverwysings

  • +Eks 32:19

Deuteronomium 9:18

Kruisverwysings

  • +Eks 34:28
  • +Ne 9:18

Deuteronomium 9:19

Kruisverwysings

  • +Eks 32:10
  • +Eks 32:11, 14; De 10:10; Ps 106:23

Deuteronomium 9:20

Kruisverwysings

  • +Eks 32:2, 21, 35
  • +Spr 15:29; Jak 5:16

Deuteronomium 9:21

Kruisverwysings

  • +Eks 32:4
  • +Eks 32:20; Jes 30:22

Deuteronomium 9:22

Kruisverwysings

  • +Nu 11:3
  • +Eks 17:7; De 6:16
  • +Nu 11:4, 34
  • +De 9:7

Deuteronomium 9:23

Kruisverwysings

  • +Nu 13:26; De 1:19
  • +Nu 14:3, 4; Jes 63:10
  • +De 1:32; Ps 106:24; Heb 3:19
  • +Ps 106:25

Deuteronomium 9:24

Kruisverwysings

  • +De 31:27; Han 7:51

Deuteronomium 9:25

Kruisverwysings

  • +Eks 34:28; De 9:18; Mt 4:2
  • +De 9:19

Deuteronomium 9:26

Kruisverwysings

  • +Ps 99:6; Spr 15:29; Jak 5:16
  • +Eks 19:5; De 32:9; Ps 135:4; Am 3:2
  • +Eks 32:11; Ps 99:6
  • +1Kn 8:51

Deuteronomium 9:27

Kruisverwysings

  • +Eks 3:6; 6:8; De 9:5
  • +Eks 32:31; Ps 78:8; Mi 7:18

Deuteronomium 9:28

Kruisverwysings

  • +De 5:6
  • +Eks 32:12; Nu 14:16; Ps 115:2

Deuteronomium 9:29

Kruisverwysings

  • +De 4:20; 1Kn 8:51; Ne 1:10; Ps 74:2; 95:7; 100:3
  • +Eks 6:6; De 4:34; Jes 63:12

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Deut. 9:1De 11:31; Jos 4:19
Deut. 9:1De 4:38; 7:1; 11:23
Deut. 9:1Nu 13:28
Deut. 9:2Nu 13:33; De 1:28; 2:21
Deut. 9:3De 1:30; 20:4; 31:3; Jos 3:11
Deut. 9:3De 4:24; Na 1:6; Heb 12:29
Deut. 9:3De 7:23; 20:16
Deut. 9:3Eks 23:31; De 7:24
Deut. 9:4De 7:8; Ese 36:22
Deut. 9:4Ge 15:16; De 12:31; 18:12
Deut. 9:51Kn 8:46; Ps 51:5; Ro 3:23; 5:12; Tit 3:5
Deut. 9:5Jer 17:9
Deut. 9:5Le 18:25
Deut. 9:5Ge 13:15; 17:8
Deut. 9:5Ge 26:3
Deut. 9:5Ge 28:13
Deut. 9:6Eks 34:9; Ps 78:8; Jes 48:4; Han 7:51
Deut. 9:7De 9:22; Ps 78:40; Heb 3:16
Deut. 9:7Eks 17:2; Nu 11:4; 16:2; 25:2; De 31:27; 32:5; Ne 9:16
Deut. 9:8Eks 32:4, 10; Ps 106:19
Deut. 9:9Eks 24:12; 31:18; 32:16
Deut. 9:9Eks 24:7; Ga 4:24
Deut. 9:9Eks 24:18
Deut. 9:10Eks 31:18; Ps 8:3; Mt 12:28; Lu 11:20
Deut. 9:10Eks 19:19; De 4:10, 12
Deut. 9:11Eks 31:18; De 4:13
Deut. 9:12Eks 32:7; De 4:16
Deut. 9:12Eks 32:4
Deut. 9:13Eks 32:9
Deut. 9:14Eks 32:10
Deut. 9:14De 7:24; Ps 9:5
Deut. 9:14Nu 14:12
Deut. 9:15Eks 19:18; De 4:11
Deut. 9:15Eks 32:15
Deut. 9:16Han 7:40
Deut. 9:16Eks 20:3, 4; De 5:8; Han 7:41
Deut. 9:17Eks 32:19
Deut. 9:18Eks 34:28
Deut. 9:18Ne 9:18
Deut. 9:19Eks 32:10
Deut. 9:19Eks 32:11, 14; De 10:10; Ps 106:23
Deut. 9:20Eks 32:2, 21, 35
Deut. 9:20Spr 15:29; Jak 5:16
Deut. 9:21Eks 32:4
Deut. 9:21Eks 32:20; Jes 30:22
Deut. 9:22Nu 11:3
Deut. 9:22Eks 17:7; De 6:16
Deut. 9:22Nu 11:4, 34
Deut. 9:22De 9:7
Deut. 9:23Nu 13:26; De 1:19
Deut. 9:23Nu 14:3, 4; Jes 63:10
Deut. 9:23De 1:32; Ps 106:24; Heb 3:19
Deut. 9:23Ps 106:25
Deut. 9:24De 31:27; Han 7:51
Deut. 9:25Eks 34:28; De 9:18; Mt 4:2
Deut. 9:25De 9:19
Deut. 9:26Ps 99:6; Spr 15:29; Jak 5:16
Deut. 9:26Eks 19:5; De 32:9; Ps 135:4; Am 3:2
Deut. 9:26Eks 32:11; Ps 99:6
Deut. 9:261Kn 8:51
Deut. 9:27Eks 3:6; 6:8; De 9:5
Deut. 9:27Eks 32:31; Ps 78:8; Mi 7:18
Deut. 9:28De 5:6
Deut. 9:28Eks 32:12; Nu 14:16; Ps 115:2
Deut. 9:29De 4:20; 1Kn 8:51; Ne 1:10; Ps 74:2; 95:7; 100:3
Deut. 9:29Eks 6:6; De 4:34; Jes 63:12
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Deuteronomium 9:1-29

Deuteronomium

9 “Hoor, o Israel, jy trek vandag deur die Jordaan+ om in te gaan en nasies uit hulle besitting te verdryf wat groter en magtiger is as jy,+ stede wat groot en tot aan die hemel versterk is,+ 2 ’n volk wat groot en lank is, die kinders van die Enakiete,+ van wie jy geweet het en gehoor het dat daar gesê word: ‘Wie kan standhou voor die kinders van Enak?’ 3 En jy weet vandag goed dat Jehovah jou God voor jou oortrek.+ ’n Verterende vuur is hy.+ Hy sal hulle verdelg+ en hy sal hulle voor jou onderwerp; en jy moet hulle uit hulle besitting verdryf en hulle gou vernietig, net soos Jehovah vir jou gesê het.+

4 “Wanneer Jehovah jou God hulle voor jou wegstoot, moet jy nie in jou hart sê: ‘Dit is weens mý regverdigheid dat Jehovah my ingebring het om hierdie land in besit te neem’+ nie, terwyl dit weens die goddeloosheid van hierdie nasies is dat Jehovah hulle voor jou uit verdryf.+ 5 Dit is nie weens jou regverdigheid+ of weens die opregtheid van jou hart+ dat jy ingaan om hulle land in besit te neem nie; maar dit is weens die goddeloosheid van hierdie nasies dat Jehovah jou God hulle voor jou uit verdryf,+ en om die woord uit te voer wat Jehovah aan jou voorvaders, Abraham,+ Isak+ en Jakob,+ gesweer het. 6 En jy moet weet dat dit nie weens jou regverdigheid is dat Jehovah jou God hierdie goeie land aan jou gee om dit in besit te neem nie; want jy is ’n hardnekkige volk.+

7 “Dink daaraan: Moenie vergeet hoe jy Jehovah jou God in die wildernis vertoorn het nie.+ Van die dag af dat jy uit Egipteland uitgetrek het totdat julle by hierdie plek gekom het, was julle opstandig in julle gedrag teenoor Jehovah.+ 8 Selfs in Horeb het julle Jehovah tot toorn verwek sodat Jehovah so vertoornd op julle geword het dat hy julle wou verdelg.+ 9 Toe ek teen die berg opgeklim het om die kliptafels te ontvang,+ die tafels van die verbond wat Jehovah met julle gesluit het,+ en ek veertig dae en veertig nagte op die berg gebly het+ (ek het nie brood geëet of water gedrink nie), 10 het Jehovah my die twee kliptafels gegee waarop daar met God se vinger geskryf was;+ en daarop was al die woorde wat Jehovah op die berg uit die vuur met julle gespreek het, op die dag van die vergadering.+ 11 En aan die einde van die veertig dae en veertig nagte het Jehovah my die twee kliptafels gegee, die tafels van die verbond;+ 12 en Jehovah het vir my gesê: ‘Staan op, klim gou hiervandaan af, want jou volk wat jy uit Egipte uitgelei het, het verderflik gehandel.+ Hulle het gou afgewyk van die weg wat ek hulle beveel het. Hulle het vir hulle ’n gegote beeld gemaak.’+ 13 En Jehovah het verder vir my gesê: ‘Ek het hierdie volk gesien, en kyk! dit is ’n hardnekkige volk.+ 14 Laat my staan sodat ek hulle kan verdelg+ en hulle naam onder die hemel kan uitwis,+ en laat ek jou ’n nasie maak wat magtiger en groter is as hulle.’+

15 “Daarna het ek omgedraai en teen die berg afgeklim, terwyl die berg met vuur gebrand het;+ en die twee tafels van die verbond was in my twee hande.+ 16 Toe het ek gesien, en kyk, julle het teen Jehovah julle God gesondig! Julle het vir julle ’n gegote kalf gemaak.+ Julle het gou afgewyk van die weg wat Jehovah julle beveel het.+ 17 Daarop het ek die twee tafels gegryp en dit uit my twee hande neergegooi en dit voor julle oë verbrysel.+ 18 En ek het my voor Jehovah neergewerp, soos die eerste keer, veertig dae en veertig nagte. Ek het nie brood geëet of water gedrink nie,+ weens al julle sonde wat julle gepleeg het deur kwaad te doen in die oë van Jehovah om hom aanstoot te gee.+ 19 Want ek was bang vir die brandende toorn waarmee Jehovah so verontwaardig teenoor julle geraak het dat hy julle wou verdelg.+ Jehovah het egter ook dié keer na my geluister.+

20 “Jehovah het ook op Aäron baie vertoornd geword, sodat hy hom wou verdelg;+ maar ek het in dié tyd ook vir Aäron smeekbedes+ gedoen. 21 En die voorwerp van julle sonde wat julle gemaak het, die kalf,+ het ek geneem, en ek het dit met vuur verbrand en dit verbrysel en dit deeglik gemaal totdat dit so fyn soos stof was; waarna ek die stof daarvan in die stroom gegooi het wat van die berg afvloei.+

22 “Verder het julle Jehovah by Tabeʹra+ en by Massa+ en by Kibʹrot-Hattaʹäwa+ tot toorn verwek.+ 23 En toe Jehovah julle uit Kaʹdes-Barneʹa gestuur+ en gesê het: ‘Trek op en neem die land in besit wat ek beslis aan julle sal gee!’ het julle julle opstandig gedra teen die bevel van Jehovah julle God,+ en julle het nie geloof in hom beoefen+ en nie na sy stem geluister nie.+ 24 Julle was opstandig in julle gedrag teenoor Jehovah+ van die dag af dat ek julle ken.

25 “En ek het my veertig dae en veertig nagte+ voor Jehovah neergewerp, want ek het my so neergewerp omdat Jehovah daarvan gepraat het om julle te verdelg.+ 26 En ek het smeekbedes+ tot Jehovah begin doen en gesê: ‘O Soewereine Heer Jehovah, moenie u volk verdelg nie, ja, u persoonlike eiendom,+ wat u met u grootheid verlos het, wat u met ’n sterk hand+ uit Egipte uitgelei het.+ 27 Dink aan u knegte Abraham, Isak en Jakob.+ Moenie u aangesig keer na die hardheid van hierdie volk en hulle goddeloosheid en hulle sonde nie,+ 28 sodat die land+ waaruit u ons uitgelei het, nie sal sê nie: “Omdat Jehovah hulle nie in die land kon bring wat hy aan hulle beloof het nie, en omdat hy hulle gehaat het, het hy hulle uitgelei om hulle in die wildernis dood te maak.”+ 29 Ook is hulle u volk en u persoonlike eiendom+ wat u met u groot krag en u uitgestrekte arm uitgelei het.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel