Psalm 64:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Hulle hou by slegte taal;+Hulle praat daarvan om valstrikke te verberg.+Hulle het gesê: “Wie sien dit?”+ Prediker 8:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Omdat die vonnis oor ’n slegte werk nie gou voltrek is nie,+ daarom is die hart van die mensekinders in hulle volkome daarop gerig om kwaad te doen.+
5 Hulle hou by slegte taal;+Hulle praat daarvan om valstrikke te verberg.+Hulle het gesê: “Wie sien dit?”+
11 Omdat die vonnis oor ’n slegte werk nie gou voltrek is nie,+ daarom is die hart van die mensekinders in hulle volkome daarop gerig om kwaad te doen.+