Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 8:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe Farao sien dat daar verligting gekom het, het hy sy hart verhard;+ en hy het na hulle nie geluister nie, net soos Jehovah gesê het.+

  • 1 Samuel 2:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En hy het dan vir hulle gesê:+ “Waarom hou julle aan om hierdie dinge te doen?+ Want die dinge wat ek van die hele volk omtrent julle hoor, is sleg.+

  • Psalm 10:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Hy het in sy hart gesê: “Ek sal nie wankel nie;+

      Van geslag tot geslag sal ek iemand wees wat geen rampspoed ondervind nie.”+

  • Jesaja 26:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Al sou daar aan die goddelose guns betoon word, sal hy eenvoudig nie regverdigheid leer nie.+ In die land van reg sal hy onreg pleeg,+ en hy sal die uitnemendheid van Jehovah nie sien nie.+

  • Matteus 24:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 “Maar as daardie bose slaaf ooit in sy hart sou sê:+ ‘My heer talm om te kom’,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel