Numeri 14:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Maar al die manne wat my heerlikheid+ en my tekens+ gesien het wat ek in Egipte en in die wildernis verrig het, en my nogtans nou al tien keer op die proef gestel het+ en na my stem nie geluister het nie,+ Deuteronomium 6:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “Julle mag Jehovah julle God nie op die proef stel,+ soos julle hom by Massa op die proef gestel het nie.+ Psalm 95:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe julle voorvaders my op die proef gestel het;+Hulle het my getoets, hulle het ook my dade gesien.+
22 Maar al die manne wat my heerlikheid+ en my tekens+ gesien het wat ek in Egipte en in die wildernis verrig het, en my nogtans nou al tien keer op die proef gestel het+ en na my stem nie geluister het nie,+
16 “Julle mag Jehovah julle God nie op die proef stel,+ soos julle hom by Massa op die proef gestel het nie.+
9 Toe julle voorvaders my op die proef gestel het;+Hulle het my getoets, hulle het ook my dade gesien.+