Deuteronomium 32:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Toe die Allerhoogste aan die nasies ’n erfdeel gegee het,+Toe hy die kinders van Adam van mekaar geskei het,+Het hy die grens van die volke vasgestel+Met inagneming van die getal van die kinders van Israel.+ Josua 13:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En verdeel nou hierdie land as erfdeel onder die nege stamme en die halwe stam van Manasʹse.”+ Psalm 136:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En wat hulle land as ’n erfdeel gegee het:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+
8 Toe die Allerhoogste aan die nasies ’n erfdeel gegee het,+Toe hy die kinders van Adam van mekaar geskei het,+Het hy die grens van die volke vasgestel+Met inagneming van die getal van die kinders van Israel.+
21 En wat hulle land as ’n erfdeel gegee het:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+