Psalm 89:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Regverdigheid en reg is die vaste plek van u troon;+Liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid kom voor u aangesig.+ Jesaja 58:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Dan sal jou lig deurbreek net soos die dagbreek;+ en genesing sal gou vir jou uitspruit.+ En jou regverdigheid sal beslis voor jou uit gaan;+ die heerlikheid van Jehovah sal jou agterhoede wees.+
14 Regverdigheid en reg is die vaste plek van u troon;+Liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid kom voor u aangesig.+
8 “Dan sal jou lig deurbreek net soos die dagbreek;+ en genesing sal gou vir jou uitspruit.+ En jou regverdigheid sal beslis voor jou uit gaan;+ die heerlikheid van Jehovah sal jou agterhoede wees.+