Deuteronomium 32:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die Rots, volmaak is sy werk,+Want al sy weë is geregtigheid.+’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+Regverdig en reg is hy.+ Psalm 5:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want u is nie ’n God wat in goddeloosheid behae skep nie;+Niemand wat sleg is, mag selfs ’n rukkie by u vertoef nie.+ Psalm 71:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 U regverdigheid, o God, is tot in die hoogte;+Wat die groot dinge betref wat u gedoen het,+O God, wie is soos u?+ Psalm 97:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Wolke en dik donkerheid is rondom hom;+Regverdigheid en reg is die vaste plek van sy troon.+ Psalm 145:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Jehovah is regverdig in al sy weë+En lojaal in al sy werke.+ Spreuke 16:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Dit is vir konings iets verfoeiliks om goddeloosheid te doen,+ want deur regverdigheid word die troon stewig gevestig.+ Openbaring 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê: “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+
4 Die Rots, volmaak is sy werk,+Want al sy weë is geregtigheid.+’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+Regverdig en reg is hy.+
4 Want u is nie ’n God wat in goddeloosheid behae skep nie;+Niemand wat sleg is, mag selfs ’n rukkie by u vertoef nie.+
19 U regverdigheid, o God, is tot in die hoogte;+Wat die groot dinge betref wat u gedoen het,+O God, wie is soos u?+
12 Dit is vir konings iets verfoeiliks om goddeloosheid te doen,+ want deur regverdigheid word die troon stewig gevestig.+
3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê: “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+