Psalm 119:89 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 89 Tot onbepaalde tyd, o Jehovah,+Staan u woord vas in die hemel.+ Hebreërs 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 sodat ons wat na die skuilplek gevlug het, deur middel van twee onveranderlike dinge waarin dit onmoontlik is vir God om te lieg,+ kragtige aanmoediging kan hê om die hoop+ vas te gryp wat vir ons in die vooruitsig gestel is.
18 sodat ons wat na die skuilplek gevlug het, deur middel van twee onveranderlike dinge waarin dit onmoontlik is vir God om te lieg,+ kragtige aanmoediging kan hê om die hoop+ vas te gryp wat vir ons in die vooruitsig gestel is.