14 Ek sal sy vader word,+ en hy sal my seun word.+ Wanneer hy verkeerd doen, sal ek hom ook met die roede+ van mense en met die slae van die kinders van Adam teregwys.
13 En Jehovah het gesê: “Omdat hulle my wet verlaat het wat ek gegee het om voor hulle te wees, en omdat hulle my stem nie gehoorsaam het en daarin nie gewandel het nie,+