Psalm 121:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Jehovah sal jou van alle rampspoed bewaar.+Hy sal jou siel bewaar.+ Spreuke 12:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Niks skadeliks sal die regverdige oorkom nie,+ maar die goddeloses sal beslis vol rampspoed wees.+
21 Niks skadeliks sal die regverdige oorkom nie,+ maar die goddeloses sal beslis vol rampspoed wees.+