Psalm 91:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Geen rampspoed sal jou tref nie,+En nie eens ’n plaag sal naby jou tent kom nie.+ Spreuke 12:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Niks skadeliks sal die regverdige oorkom nie,+ maar die goddeloses sal beslis vol rampspoed wees.+
21 Niks skadeliks sal die regverdige oorkom nie,+ maar die goddeloses sal beslis vol rampspoed wees.+