Deuteronomium 6:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart+ en jou hele siel+ en al jou lewenskrag.+ Markus 12:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 en jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’+ 1 Johannes 4:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Wat ons betref, ons het lief omdat hy ons eerste liefgehad het.+
30 en jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’+