Psalm 138:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 As ek te midde van benoudheid wandel, sal u my in die lewe hou.+Weens die toorn van my vyande sal u u hand uitsteek,+En u regterhand sal my red.+ Jesaja 43:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 As jy deur die waters trek,+ sal ek met jou wees;+ en deur die riviere, hulle sal jou nie oorstroom nie.+ As jy deur die vuur gaan, sal jy nie geskroei word nie, en ook sal die vlam jou nie brand nie.+
7 As ek te midde van benoudheid wandel, sal u my in die lewe hou.+Weens die toorn van my vyande sal u u hand uitsteek,+En u regterhand sal my red.+
2 As jy deur die waters trek,+ sal ek met jou wees;+ en deur die riviere, hulle sal jou nie oorstroom nie.+ As jy deur die vuur gaan, sal jy nie geskroei word nie, en ook sal die vlam jou nie brand nie.+