Job 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Die tente van die plunderaars is onbesorg,+En dié wat God se woede verwek, het die veiligheidWat behoort aan iemand wat ’n god in sy hand gebring het.+ Psalm 37:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Ek het gesien dat die goddelose ’n tiran is+En dat hy hom uitbrei soos ’n blaarryke boom op eie bodem.+ Jeremia 12:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 U is regverdig,+ o Jehovah, wanneer ek my klag by u indien, ja, wanneer ek selfs oor regsake met u praat. Waarom is dit dat die weg van die goddeloses op sukses uitgeloop het,+ dat almal wat verraderlik optree, die onbesorgdes is? Maleagi 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En nou noem ons vermeteles gelukkig.+ Ook is dié wat goddeloosheid bedryf, opgebou.+ Ook het hulle God op die proef gestel, en hulle bly vrykom.’”+
6 Die tente van die plunderaars is onbesorg,+En dié wat God se woede verwek, het die veiligheidWat behoort aan iemand wat ’n god in sy hand gebring het.+
35 Ek het gesien dat die goddelose ’n tiran is+En dat hy hom uitbrei soos ’n blaarryke boom op eie bodem.+
12 U is regverdig,+ o Jehovah, wanneer ek my klag by u indien, ja, wanneer ek selfs oor regsake met u praat. Waarom is dit dat die weg van die goddeloses op sukses uitgeloop het,+ dat almal wat verraderlik optree, die onbesorgdes is?
15 En nou noem ons vermeteles gelukkig.+ Ook is dié wat goddeloosheid bedryf, opgebou.+ Ook het hulle God op die proef gestel, en hulle bly vrykom.’”+