Psalm 34:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Die oë van Jehovah is op die regverdiges,+En sy ore is tot hulle hulpgeroep.+ Spreuke 20:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die oor wat hoor en die oog wat sien—Jehovah het hulle al twee gemaak.+