Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 14:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe het daar ’n bewing+ in die kamp in die veld en onder al die manskappe van die voorpos ontstaan; en die stroopbende+ het gebewe, ja hulle, en die aarde het begin skud,+ en dit het ’n bewing geword wat van God kom.+

  • Job 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Hy laat die aarde skud uit sy plek,

      Sodat sy pilare+ sidder.

  • Psalm 82:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Hulle het nie geweet nie, en hulle verstaan nie;+

      In duisternis bly hulle rondloop;+

      Al die fondamente van die aarde wankel.+

  • Esegiël 38:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En in my ywer,+ in die vuur van my grimmigheid, sal ek moet spreek.+ Waarlik, in dié dag sal daar ’n groot aardbewing in die land van Israel plaasvind.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel