Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 26:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hy het ’n kring oor die watervlak getrek,+

      Tot waar lig in duisternis eindig.

  • Job 38:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En ek my voorskrif oor hom bepaal het

      En ’n grendel en deure gestel het+

  • Psalm 33:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Hy versamel die waters van die see soos deur ’n dam+

      En plaas die bruisende waters in skatkamers.

  • Spreuke 8:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 toe hy vir die see sy verordening gestel het, dat die waters nie sy bevel sou oorskry nie,+ toe hy die fondamente van die aarde verorden het,+

  • Jeremia 5:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 ‘Vrees julle selfs my nie’,+ is die woord van Jehovah, ‘of krimp julle selfs weens my nie ineen van pyn nie,+ wat die sand as grens vir die see gestel het, ’n voorskrif wat tot onbepaalde tyd duur wat hy nie kan oorskry nie? Al rol sy golwe, hulle kan steeds nie die oorhand kry nie; en al word hulle onstuimig, hulle kan dit steeds nie oorskry nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel