Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 1:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En God het verder gesê: “Kyk, ek het aan julle al die plante gegee wat saad dra wat op die oppervlak van die hele aarde is en al die bome waaraan ’n boomvrug is wat saad dra.+ Laat dit vir julle as voedsel dien.+

  • Genesis 3:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En dorings en dissels sal dit vir jou voortbring,+ en jy sal die plante van die veld eet.

  • Genesis 9:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Al die diere wat beweeg en lewe, mag vir julle as voedsel dien.+ Soos in die geval van die groen plante, gee ek dit alles aan julle.+

  • Job 38:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Om stormgeteisterde en verlate plekke te versadig

      En om die jong gras te laat uitspruit?+

  • Hebreërs 6:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Byvoorbeeld, die grond wat die reën indrink wat dikwels daarop val en wat dan plantegroei voortbring wat geskik is vir diegene vir wie dit ook bewerk word,+ ontvang in ruil daarvoor ’n seën van God.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel