Psalm 13:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Ek wil sing tot Jehovah, want hy het aan my goed gedoen.+ Psalm 21:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 O wees verhewe in u sterkte, o Jehovah.+Ons wil sing en melodieë speel ter ere van u mag.+ Psalm 68:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 SING tot God, besing sy naam met melodieë;+Hef ’n lied aan vir die Een wat deur die woestynvlaktes ry+As Jah, wat sy naam is;+ en jubel voor hom;
4 SING tot God, besing sy naam met melodieë;+Hef ’n lied aan vir die Een wat deur die woestynvlaktes ry+As Jah, wat sy naam is;+ en jubel voor hom;