Eksodus 15:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En die volk het teen Moses begin murmureer+ en gesê: “Wat moet ons drink?” Eksodus 16:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En die hele vergadering van die kinders van Israel het in die wildernis teen Moses en Aäron begin murmureer.+ Eksodus 17:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Daarom het hy die plek Massa+ en Meʹriba+ genoem, weens die rusie van die kinders van Israel en omdat hulle Jehovah op die proef gestel het+ deur te sê: “Is Jehovah in ons midde of nie?”+ Psalm 78:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hulle het ook sy handelinge begin vergeet+En sy wonderlike werke wat hy hulle laat sien het.+
2 En die hele vergadering van die kinders van Israel het in die wildernis teen Moses en Aäron begin murmureer.+
7 Daarom het hy die plek Massa+ en Meʹriba+ genoem, weens die rusie van die kinders van Israel en omdat hulle Jehovah op die proef gestel het+ deur te sê: “Is Jehovah in ons midde of nie?”+