Spreuke 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die vrees van Jehovah is die begin van kennis.+ Net dwase verag wysheid en dissipline.+ Klaagliedere 3:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Hoe kan ’n lewende mens hom aan klagtes oorgee,+ ’n man weens sy sonde?+