Spreuke 5:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En jy sal moet sê: “Hoe het ek tog dissipline gehaat+ en het my hart teregwysing geminag!+ Spreuke 12:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Die weg van die dwaas is reg in sy eie oë,+ maar wie na raad luister, is wys.+ Spreuke 18:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 ’n Sot skep geen behae in onderskeidingsvermoë nie,+ behalwe daarin dat sy hart homself moet openbaar.+ Romeine 1:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En net soos hulle dit nie goedgevind het om God in juiste kennis+ te hou nie, het God hulle aan ’n afgekeurde geestestoestand+ oorgegee, om die dinge te doen wat nie gepas is nie,+
2 ’n Sot skep geen behae in onderskeidingsvermoë nie,+ behalwe daarin dat sy hart homself moet openbaar.+
28 En net soos hulle dit nie goedgevind het om God in juiste kennis+ te hou nie, het God hulle aan ’n afgekeurde geestestoestand+ oorgegee, om die dinge te doen wat nie gepas is nie,+