Job 29:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Toe ek uitgegaan het na die poort by die stad,+Op die openbare plein my sitplek reggemaak het!+ Handelinge 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Toe het Petrus, vervul met heilige gees,+ vir hulle gesê: “Heersers van die volk en ouer manne,