Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 4
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Handelinge 4:1

Kruisverwysings

  • +Lu 22:4
  • +Han 23:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/3, bl. 31

    Die Wagtoring,

    2009/10/1, bl. 28

    Getuig, bl. 31

Handelinge 4:2

Kruisverwysings

  • +Han 4:33; 17:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 31

Handelinge 4:3

Kruisverwysings

  • +Lu 21:12

Handelinge 4:4

Kruisverwysings

  • +1Ti 3:16
  • +Han 2:41; 6:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 35

Handelinge 4:5

Kruisverwysings

  • +Mr 13:9

Handelinge 4:6

Kruisverwysings

  • +Lu 3:2; Joh 18:13
  • +Mt 26:57; Lu 3:2; Joh 11:49

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/4/1, bl. 9

Handelinge 4:7

Kruisverwysings

  • +Mt 21:23; Mr 11:28; Lu 20:2

Handelinge 4:8

Kruisverwysings

  • +Han 7:55

Handelinge 4:9

Kruisverwysings

  • +Han 3:7

Handelinge 4:10

Kruisverwysings

  • +Mt 2:23; Han 3:6
  • +Han 2:36
  • +Han 2:24; 5:30

Handelinge 4:11

Kruisverwysings

  • +Ps 118:22; Jes 28:16; Mt 21:42; 1Pe 2:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/8/15, bl. 12-13

    2000/7/15, bl. 14

Handelinge 4:12

Kruisverwysings

  • +Mt 1:21; Han 10:43; Flp 2:9
  • +Joh 1:12; 14:6; 1Ti 2:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Aanbid God, bl. 37-38

Handelinge 4:13

Kruisverwysings

  • +Mt 11:25; 1Kor 1:27
  • +Joh 7:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/9/1, bl. 15

    2008/5/15, bl. 30-31

    2006/5/1, bl. 22-23

    Ontwaak!,

    1998/3/8, bl. 19

    “Hele Skrif”, bl. 198

Handelinge 4:14

Kruisverwysings

  • +Han 3:11
  • +Lu 21:15

Handelinge 4:16

Kruisverwysings

  • +Joh 11:47
  • +Han 3:9

Handelinge 4:17

Kruisverwysings

  • +Han 5:40

Handelinge 4:20

Kruisverwysings

  • +Han 5:29; 2Pe 1:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 22

Handelinge 4:21

Kruisverwysings

  • +Lu 22:2; Han 5:26

Handelinge 4:23

Kruisverwysings

  • +Han 12:12

Handelinge 4:24

Kruisverwysings

  • +Ps 55:16
  • +Op 6:10
  • +Eks 20:11; Ne 9:6; Ps 146:6; Op 10:6

Handelinge 4:25

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:2
  • +Ps 2:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/7/15, bl. 17

    1990/7/1, bl. 27

    Wêreldwye veiligheid, bl. 23-24

Handelinge 4:26

Kruisverwysings

  • +Ps 2:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/7/15, bl. 17

    1990/7/1, bl. 27

    Wêreldwye veiligheid, bl. 23-24

Handelinge 4:27

Kruisverwysings

  • +Lu 23:12
  • +Han 3:13; Heb 7:26
  • +Ps 45:7; Han 10:38

Indekse

  • Navorsingsgids

    Wêreldwye veiligheid, bl. 23-24

Handelinge 4:28

Kruisverwysings

  • +Jes 53:10; Lu 24:44; Han 2:23; 1Pe 1:20

Handelinge 4:29

Kruisverwysings

  • +Jes 37:17
  • +Jes 58:1; Han 19:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 34-35

    Die Wagtoring,

    1990/6/1, bl. 14

    1988/7/15, bl. 12-13

Handelinge 4:30

Kruisverwysings

  • +Han 2:43; 5:12
  • +Han 3:16
  • +Han 3:26

Handelinge 4:31

Kruisverwysings

  • +Han 2:2
  • +Han 2:4
  • +1Te 2:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1989/11/1, bl. 15

Handelinge 4:32

Kruisverwysings

  • +Joh 17:21; Flp 1:27
  • +Han 2:44

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/12/1, bl. 24-25

Handelinge 4:33

Kruisverwysings

  • +Han 1:22; 4:2

Handelinge 4:34

Kruisverwysings

  • +De 15:4; Han 2:45; 1Jo 3:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1986/12/1, bl. 29

Handelinge 4:35

Kruisverwysings

  • +Han 5:2
  • +Han 6:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1986/12/1, bl. 29

Handelinge 4:36

Kruisverwysings

  • +Han 11:22; 12:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/4/15, bl. 20

    1990/6/1, bl. 14

Handelinge 4:37

Kruisverwysings

  • +Spr 3:9; Lu 12:33

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/4/15, bl. 20

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Hand. 4:1Lu 22:4
Hand. 4:1Han 23:8
Hand. 4:2Han 4:33; 17:18
Hand. 4:3Lu 21:12
Hand. 4:41Ti 3:16
Hand. 4:4Han 2:41; 6:7
Hand. 4:5Mr 13:9
Hand. 4:6Lu 3:2; Joh 18:13
Hand. 4:6Mt 26:57; Lu 3:2; Joh 11:49
Hand. 4:7Mt 21:23; Mr 11:28; Lu 20:2
Hand. 4:8Han 7:55
Hand. 4:9Han 3:7
Hand. 4:10Mt 2:23; Han 3:6
Hand. 4:10Han 2:36
Hand. 4:10Han 2:24; 5:30
Hand. 4:11Ps 118:22; Jes 28:16; Mt 21:42; 1Pe 2:7
Hand. 4:12Mt 1:21; Han 10:43; Flp 2:9
Hand. 4:12Joh 1:12; 14:6; 1Ti 2:5
Hand. 4:13Mt 11:25; 1Kor 1:27
Hand. 4:13Joh 7:15
Hand. 4:14Han 3:11
Hand. 4:14Lu 21:15
Hand. 4:16Joh 11:47
Hand. 4:16Han 3:9
Hand. 4:17Han 5:40
Hand. 4:20Han 5:29; 2Pe 1:16
Hand. 4:21Lu 22:2; Han 5:26
Hand. 4:23Han 12:12
Hand. 4:24Ps 55:16
Hand. 4:24Op 6:10
Hand. 4:24Eks 20:11; Ne 9:6; Ps 146:6; Op 10:6
Hand. 4:252Sa 23:2
Hand. 4:25Ps 2:1
Hand. 4:26Ps 2:2
Hand. 4:27Lu 23:12
Hand. 4:27Han 3:13; Heb 7:26
Hand. 4:27Ps 45:7; Han 10:38
Hand. 4:28Jes 53:10; Lu 24:44; Han 2:23; 1Pe 1:20
Hand. 4:29Jes 37:17
Hand. 4:29Jes 58:1; Han 19:8
Hand. 4:30Han 2:43; 5:12
Hand. 4:30Han 3:16
Hand. 4:30Han 3:26
Hand. 4:31Han 2:2
Hand. 4:31Han 2:4
Hand. 4:311Te 2:2
Hand. 4:32Joh 17:21; Flp 1:27
Hand. 4:32Han 2:44
Hand. 4:33Han 1:22; 4:2
Hand. 4:34De 15:4; Han 2:45; 1Jo 3:17
Hand. 4:35Han 5:2
Hand. 4:35Han 6:1
Hand. 4:36Han 11:22; 12:25
Hand. 4:37Spr 3:9; Lu 12:33
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Handelinge 4:1-37

Handelinge

4 En terwyl die twee met die volk gepraat het, het die hoofpriesters en die hoofman van die tempel+ en die Sadduseërs+ op hulle afgekom, 2 ergerlik omdat hulle die volk geleer en die opstanding uit die dode in die geval van Jesus duidelik verkondig het;+ 3 en hulle het die hande aan hulle geslaan en hulle tot die volgende dag onder bewaking gestel,+ want dit was al aand. 4 Baie van dié wat na die toespraak geluister het, het egter geglo,+ en die getal van die manne het omtrent vyfduisend geword.+

5 Die volgende dag was daar ’n vergadering van hulle heersers en ouer manne en skrifgeleerdes+ in Jerusalem 6 (ook Annas,+ die hoofpriester, en Kaʹjafas+ en Johannes en Aleksander en almal wat van die hoofpriester se familie was), 7 en hulle het hulle in hulle midde laat staan en begin vra: “Deur watter krag of in wie se naam het julle dit gedoen?”+ 8 Toe het Petrus, vervul met heilige gees,+ vir hulle gesê:

“Heersers van die volk en ouer manne, 9 as ons vandag op grond van ’n weldaad aan ’n siek mens+ ondervra word oor wie hierdie man gesond gemaak het, 10 laat dit dan aan julle almal en aan die hele volk Israel bekend wees dat in die naam van Jesus Christus die Nasarener,+ wat julle aan die paal gehang het+ maar wat God uit die dode opgewek het,+ dat deur hóm hierdie man hier gesond voor julle staan. 11 Dit is ‘die steen wat deur julle, die bouers, behandel is asof hy van geen belang was nie, wat die hoof van die hoek geword het’.+ 12 Daarbenewens is daar geen redding in enigiemand anders nie, want daar is nie ’n ander naam+ onder die hemel wat onder die mense gegee is waardeur ons gered moet word nie.”+

13 En toe hulle die uitgesprokenheid van Petrus en Johannes sien en bemerk dat hulle ongeleerde en gewone mense is,+ was hulle verwonderd. En hulle het hulle begin herken as persone wat saam met Jesus was;+ 14 en aangesien hulle die man wat genees is, by hulle sien staan het,+ kon hulle niks daarteen sê nie.+ 15 Toe het hulle hulle beveel om uit die Sanʹhedrinsaal uit te gaan, en hulle het met mekaar begin beraadslaag 16 en gesê: “Wat moet ons met hierdie mense doen?+ Want daar het inderdaad ’n merkwaardige teken deur hulle plaasgevind, een wat openbaar geword het aan al die inwoners van Jerusalem;+ en ons kan dit nie ontken nie. 17 Maar laat ons, sodat dit nie verder onder die volk versprei nie, hulle met dreigemente aansê om nie meer in hierdie naam met ’n enkele mens te praat nie.”+

18 Daarop het hulle hulle geroep en hulle beveel om nêrens enigiets in die naam van Jesus te sê of te leer nie. 19 Maar Petrus en Johannes het geantwoord en vir hulle gesê: “Of dit regverdig is in God se oë om na julle eerder as na God te luister, moet julle self oordeel. 20 Maar wat ons betref, ons kan nie ophou praat oor die dinge wat ons gesien en gehoor het nie.”+ 21 Nadat hulle hulle dan nog verder gedreig het, het hulle hulle vrygelaat, aangesien hulle geen grond gevind het om hulle te straf nie, en weens die volk,+ omdat hulle almal God verheerlik het oor wat gebeur het; 22 want die man aan wie hierdie teken van genesing plaasgevind het, was meer as veertig jaar oud.

23 Nadat hulle vrygelaat is, het hulle na hulle eie mense toe gegaan+ en vertel wat die hoofpriesters en die ouer manne vir hulle gesê het. 24 Toe hulle dit hoor, het hulle eendragtig die stem tot God verhef+ en gesê:

“Soewereine+ Heer, u is die Een wat die hemel en die aarde en die see en alles wat in hulle is, gemaak het,+ 25 en wat deur middel van heilige gees deur die mond van ons voorvader Dawid,+ u kneg, gesê het: ‘Waarom het nasies onstuimig geword en volke leë dinge bedink?+ 26 Die konings van die aarde het stelling ingeneem en die heersers het soos een man saamgespan teen Jehovah en teen sy gesalfde.’+ 27 Net so het Herodes sowel as Pontius Pilatus,+ saam met mense van die nasies en volke van Israel, in werklikheid in hierdie stad bymekaargekom teen u heilige+ kneg Jesus, wat u gesalf het,+ 28 om te doen wat u hand en voorneme voorbestem het om plaas te vind.+ 29 En nou, Jehovah, skenk aandag aan hulle dreigemente,+ en gee aan u slawe om u woord met alle vrymoedigheid te bly spreek,+ 30 terwyl u u hand uitsteek tot genesing en terwyl tekens en voortekens+ deur die naam+ van u heilige kneg+ Jesus plaasvind.”

31 En nadat hulle ’n smeekbede gedoen het, is die plek waarin hulle bymekaar was, geskud;+ en hulle is almal sonder uitsondering met die heilige gees vervul+ en het die woord van God met vrymoedigheid gespreek.+

32 En die menigte van dié wat geglo het, was een van hart en siel,+ en nie eers een het gesê dat enige van sy besittings sy eie was nie; maar hulle het alles gemeenskaplik besit.+ 33 Ook het die apostels met groot krag voortgegaan om die getuienis aangaande die opstanding van die Here Jesus te gee;+ en ’n groot mate van onverdiende goedhartigheid het op hulle almal gerus. 34 Trouens, daar was nie een onder hulle wat gebrek gely het nie;+ want almal wat grond of huise besit het, het dit verkoop en die opbrengs gebring van wat verkoop is 35 en dit by die voete van die apostels neergelê.+ Daarop is aan elkeen uitgedeel+ volgens sy behoefte. 36 En Josef, wat deur die apostels die bynaam Barʹnabas+ gegee is—wat, wanneer dit vertaal word, Seun van Vertroosting beteken—’n Leviet, ’n boorling van Siprus, 37 het ’n stuk grond besit en dit verkoop en die geld gebring en dit by die voete van die apostels neergelê.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel