Genesis 30:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 En die man het al hoe meer uitgebrei, en hy het baie kleinvee en diensmeisies en diensknegte en kamele en esels gehad.+ Deuteronomium 7:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Die geseëndste van al die volke sal jy word.+ Daar sal in jou geen man of vrou sonder nageslag wees nie, ook nie onder jou mak diere nie.+
43 En die man het al hoe meer uitgebrei, en hy het baie kleinvee en diensmeisies en diensknegte en kamele en esels gehad.+
14 Die geseëndste van al die volke sal jy word.+ Daar sal in jou geen man of vrou sonder nageslag wees nie, ook nie onder jou mak diere nie.+