Psalm 40:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Maar ek is geteisterd en arm.+Jehovah neem my in aanmerking.+U is my hulp en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+O my God, moenie te laat wees nie.+ Psalm 86:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 86 Neig u oor, o Jehovah. Antwoord my,+Want ek is geteisterd en arm.+ 2 Korintiërs 8:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want julle ken die onverdiende goedhartigheid van ons Here Jesus Christus, dat hy, hoewel hy ryk was, om julle onthalwe arm geword het,+ sodat julle deur sy armoede ryk kon word.+
17 Maar ek is geteisterd en arm.+Jehovah neem my in aanmerking.+U is my hulp en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+O my God, moenie te laat wees nie.+
9 Want julle ken die onverdiende goedhartigheid van ons Here Jesus Christus, dat hy, hoewel hy ryk was, om julle onthalwe arm geword het,+ sodat julle deur sy armoede ryk kon word.+