2 Samuel 22:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En die stroombeddings van die see het sigbaar geword,+Die fondamente van die vrugbare land+ is blootgelê,Deur die bestrawwing van Jehovah, weens die geblaas van die asem van sy neusgate.+ Psalm 9:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En hy sal die vrugbare land oordeel in regverdigheid;+Hy sal volksgroepe geregtelik verhoor in geregtigheid.+
16 En die stroombeddings van die see het sigbaar geword,+Die fondamente van die vrugbare land+ is blootgelê,Deur die bestrawwing van Jehovah, weens die geblaas van die asem van sy neusgate.+
8 En hy sal die vrugbare land oordeel in regverdigheid;+Hy sal volksgroepe geregtelik verhoor in geregtigheid.+