Psalm 22:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 My krag het verdroog net soos ’n erdeskerf,+En my tong kleef aan my tandvleis;+En in die stof van die dood lê u my neer.+ Psalm 44:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Want ons siel is in die stof neergebuig;+Ons buik het aan die aarde gekleef.
15 My krag het verdroog net soos ’n erdeskerf,+En my tong kleef aan my tandvleis;+En in die stof van die dood lê u my neer.+