Job 23:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Aan sy voetstappe het my voet vasgehou;Sy weg het ek gehou, en ek dwaal nie af nie.+ Psalm 44:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Ons hart het nie troueloos agteruitgewyk nie,+En ook wyk ons voetstappe nie van u pad af nie.+ Psalm 119:157 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 157 My vervolgers en my teenstanders is baie.+Van u herinneringe het ek nie afgewyk nie.+