Psalm 69:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Ek het moeg geword vanweë my geroep;+My keel het hees geword.My oë het ingegee terwyl ek op my God gewag het.+ Psalm 119:123 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 123 My oë het gesmag na u redding+En na u regverdige woord.+
3 Ek het moeg geword vanweë my geroep;+My keel het hees geword.My oë het ingegee terwyl ek op my God gewag het.+