Psalm 37:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Want die arms van die goddeloses sal verbreek word,+Maar Jehovah sal die regverdiges ondersteun.+ Psalm 41:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Wat my betref, weens my onkreukbaarheid het u my ondersteun,+En u sal my tot onbepaalde tyd voor u aangesig stel.+ Jesaja 41:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Moenie bang wees nie, want ek is met jou.+ Moenie rondkyk nie, want ek is jou God.+ Ek sal jou versterk.+ Ek sal jou werklik help.+ Ek sal jou werklik stewig vashou met my regterhand+ van regverdigheid.’+
12 Wat my betref, weens my onkreukbaarheid het u my ondersteun,+En u sal my tot onbepaalde tyd voor u aangesig stel.+
10 Moenie bang wees nie, want ek is met jou.+ Moenie rondkyk nie, want ek is jou God.+ Ek sal jou versterk.+ Ek sal jou werklik help.+ Ek sal jou werklik stewig vashou met my regterhand+ van regverdigheid.’+