Psalm 42:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Soos die takbokooi wat na die waterstrome verlang,So verlang my siel na u, o God.+ Psalm 119:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 En ek sal my palms ophef na u gebooie wat ek liefgehad het,+En ek sal u voorskrifte oordink.+